Wat bespreek ons tydens ons selgroep byeenkomste?
Moot Selgroep Notas en Lesings
In die Moot area in Pretoria is 'n pragtige selgroep. Ek is die geleentheid gebied om hierdie groep te bedien. Hieronder is die eerste lesings/leringe wat aangebied is.
- Openbaring 21-22
- Openbaring 19:11-20:15
- Openbaring 17-19:10
- Openbaring 14-16
- Openbaring 12-13
- Openbaring 10-11
- Openbaring 6-9
- Openbaring 4-5
- Dit gaan alles oor geld: Die gemeente in Laodicéa
- Openbaring 1-3
- Daniel se 70 weke
As gevolg van toenemende belangstelling gaan ons die studie oor Openbaring herhaal vir diegene wie intussen daarvan gehoor het. Dit sou nie sinvol wees om nuwe belangstellendes in die huidige studie in te sluit nie as gevolg van die voorafgaande weke se lering wat hulle gemis het. Ons hou jou op hoogte van die datums en plekke vir die aanbieding van die volgende studie.